In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S1 | E7
13 Mei 21:30
'S1/E7'. Cindy Bruintjies wys nie sommer haar emosies nie, sy is so gewoond om ander se gevoelens bo haar eie te sit. Ma...