Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S26 | E6
19 Mei 01:00
'S26/E6 of 17'. Ons gesels met Simoné Pretorius oor haar storie van hoop, en bekyk branderplanke van skaapwol. Ons proe ...